Modulekode | LKM 450 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Module-inhoud | Omgewingsveranderlikes. Kwantitatiewe beskrywing en meting van atmosferiese omgewingsveranderlikes en water in organismes. Massa- en energievloede. Kwantitatiewe beskrywing van energievloede in organismes se omgewings. Energiebalanse van dier- en plantgemeenskappe word afgelei. |
Modulekrediete | 16.00 |
Programme | |
Voorvereistes | WTW 134 |
Kontaktyd | Prakties tweeweekliks, 2 lesing per week |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Plantproduksie en Grondkunde |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App